Saterdag, 19 September 2026 | Deure: 10h00 | Make-Up Masterclass: 11h00
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Kontantkroeg sal beskikbaar wees en die restaurant se kombuis is oop.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 10h00 Event begin 11h00
LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.
* LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 31 Julie 2026
Tafel 1 - 42
850
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplek op tafel van 2 - 12 sitplekke
* Vir rolstoelvriendelike sitplekke, kies tafel 21 (indien beskikbaar) - 'n Stoel word verwyder vir die persoon in hul rolstoel.
Kaartjies sluit in:
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies
- sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
- komplimentere bottel wyn per tafel
- Willem Botha Beauty Dual Wand Tubing Mascara ter waarde van R280
- 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
- R500 afslag voucher op enige GHD core elektriese produk aanlyn
- nog 'n paar ekstras wat binnekort bevestig sal word
Tafel 43 - 57
550
+ Fee
R0.00
NB: Let asseblief daarop dat tafels 53-56 uit hoë stoele/ kroegstoele bestaan.
Gereserveerde sitplek op tafel van 2 - 10 sitplekke
Kaartjies sluit in:
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies