Willem Botha Make-Up Masterclass | Heroes Live
Doors open at 10:00 am
Fees may apply
Willem Botha Make-Up Masterclass
Saterdag, 19 September by Heroes Live
Kliek op 'Get Tickets' om kaartjie opsies te sien.
Willem Botha is weer terug vir nog 'n onvergeetlike oggend by 'n Willem Botha Make-Up Masterclass.
Kom kuier saam by Heroes in Brackenfell vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier! Ideaal om 'n vriendin, kollega of familielid te bederf.
Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.
Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Normale Kaartjie vir slegs R550pp sluit in:
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies
VIP Kaartjie vir slegs R850pp sluit in:
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies
- sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
- komplimentêre bottel wyn per tafel
- Willem Botha Beauty Dual Wand Tubing Mascara ter waarde van R280
- 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
- nog 'n paar ekstras wat binnekort bevestig sal word
Kontantkroeg sal beskikbaar wees en die restaurant se kombuis is oop.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 10h00 Event begin om 11h00.
LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.

Price Deadlines
Saterdag, 19 September 2026 | Deure: 10h00 | Make-Up Masterclass: 11h00
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Kontantkroeg sal beskikbaar wees en die restaurant se kombuis is oop.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 10h00 Event begin 11h00
LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.
* LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 31 Julie 2026
Tafel 1 - 42
R850.00
Airscream Vape Lounge - Shared Seating
R550.00
Tafel 43 - 57
R550.00