Saterdag, 15 Augustus 2026 | 14h45 (Hekke open 12h00)
Belangrike Inligting:
• Bring asseblief jou eie kampstoel en kombers.
• ‘n Wye verskeidenheid kosstalletjies sal beskikbaar wees.
• Geen koelsakke, eie alkohol, kos of gazebo’s word toegelaat nie.
• Geen minderjariges word in die biertent toegelaat nie.
• Veilige parkering is beskikbaar.
• Geen diere of wapens word toegelaat nie.
Volwassene (18+)
220
+ Fee
R0.00
Hek prys: R250
Pensionaris (60+)
170
+ Fee
R0.00
Hek prys: R200
*Slegs geldig vir Pensionarisse (Pensionaris kaart word benodig vir toegang)
Kind Onder 18jr
150
+ Fee
R0.00
Hek prys: R180
*Kinders onder 7 jaar verkry GRATIS toegang
VIP Tafels
500
+ Fee
R0.00
R5000 per tafel (met sitplek vir 10 persone)
Ingesluit:
- 10 Kaartjies met VIP uitsig
- Buffelsfontein Brandewyn vir 'n rowwe dors
- Skilpadtepel Gin om die keel te streel
- Eetgoed om aan te knibbel
- Jaloesie van ander feesgangers