This event is over.

Dorptoe Naboomspruit 2026

Organized by Universal Music (Pty) Ltd
Visit Website
Dorptoe Naboomspruit 2026

Kom kuier saam op 15 Augustus by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit! ‘n dag vol Afrikaanse gees, musiek, kuier en dans – ‘n ervaring wat jy nie wil misloop nie. Bring jou kampstoel of kombers en geniet ‘n lekker tyd saam met vriende en familie.

Hekke Open: 12h00

Line-Up:
  • Steve Hofmeyr
  • Adam Tas
  • Leah
  • Fatman
  • Brendan Peyper
  • Ichnus
  • Early B
Belangrike Inligting:
  • Bring asseblief jou eie kampstoel en kombers.
  • ‘n Wye verskeidenheid kosstalletjies sal beskikbaar wees.
  • Geen koelsakke, eie alkohol, kos of gazebo’s word toegelaat nie.
  • Geen minderjariges word in die biertent toegelaat nie.
  • Veilige parkering is beskikbaar.
  • Geen diere of wapens word toegelaat nie.
Reg van toegang voorbehou. Betree op eie risiko. Die feesorganiseerders en Hoërskool Hans Strijdom aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings, verlies of skade nie.