Error:
Your order has expired; please start over.

Step One: Choose Your Items

Saterdag, 07 Maart 2026 | Deure open 17:00nm | Begin 17:30nm

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
ALGEMENE TOEGANG - VOLWASSENE
+
350
+ Fee
R0.00
Sluit die volgende in:
* Die hele program (Hammie Wessels, veiling en Arno Jordaan),
* Aandete (Osbraai, bykosse & eetgerei ingesluit).
* Bring jou eie kampstoel en koelboks (Geen ekstra koelerfooi)
Kinders jonger as gr. R se toegang is gratis.
 
VIP-TAFEL
+
500
+ Fee
R0.00
Sluit die volgende in:
* n Tafel vat 10 teen R5000
* Toegang vir 10 mense (2x staaltafels en 10x stoele)
* Jou kind/ers kan deel wees van die 10 mense/sitplekke
OF betaal die laerskool leerder-toegang en jou kind/ers bring hulle eie
kampstoel om naby jou te sit.
* Die toegang verseker ’n plek voor by die verhoog.
* Die hele pogram: (Hammie Wessels, veiling en Arno Jordaan)
* Aandete (Osbraai, bykosse & eetgerei ingesluit)
* Bring jou eie koelboks (Geen ekstra koelerfooi)
* Kinders jonger as gr. R se toegang is gratis.
 
LAERSKOOL LEERDER (gr. R tot gr. 7)
+
150
+ Fee
R0.00
Sluit die volgende in:
* Aandete (Osbraai, bykosse &eetgerei ingesluit)
* Toegang tot die springkastele
* Bring eie kampstoel indien leerder se sitplek nie by die VIP-tafel ingesluit is nie.
* Kinders jonger as gr. R se toegang is gratis.
* Die SNOEPIE gaan oop wees!
 

Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00