Rooihuiskraal Potjiekosdag 2025

Saturday, September 13, 2025 08:00 am
Error:
Your order has expired; please start over.

Step One: Choose Your Items

Algemene Toegang | Saterdag, 13 September 2025

* Slegs toegang na die Potjiekosdag. GEEN kos ingesluit

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Algemene Toegang
+
25
+ Fee
R0.00
Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees teen R30 elk.

Donasie

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Donasie
 
R
R0.00

Hoekom die Rooihuiskraal Trots-inisiatief ondersteun?

Rooihuiskraal Trots is ’n gemeenskapsinisiatief wat daarop gemik is om trots, betrokkenheid binne die Rooihuiskraal-gemeenskap te bevorder. Met ondersteuning uit die breër gemeenskap – hetsy deur donasies, borgskappe of betrokkenheid – kan ons geleenthede soos die jaarlikse Potjiekosdag en skoolprojekte lewendig hou.

Jou bydrae help om ’n ruimte te skep waar gesinne en vriende mekaar beter leer ken, saamwerk en saam groei. Kom wees deel van iets besonders – bou saam aan die hartklop van Rooihuiskraal!

Referral Code


Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00