Rooihuiskraal Potjiekosdag 2025

Doors open at 7:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Laerskool Rooihuiskraal
Visit Website

Rooihuiskraal Trots bied jaarliks, in samewerking met Laerskool Rooihuiskraal, die tradisionele Potjiekosdag aan.

Ouers kry die geleentheid om heerlike potjiekos voor te berei en te geniet, terwyl leerders ’n prettige dag beleef met onder andere die Mallemeule.

Die dag beloof om propvol pret te wees, en bied die ideale geleentheid vir gesellige saamkuier saam met familie en vriende.

Die Potjiekosdag bied ook waardevolle blootstelling aan borge, en word moontlik gemaak deur ruim bydraes van besighede wat graadgroepe of stalletjies borg.

Price Deadlines

Algemene Toegang | Saterdag, 13 September 2025

* Slegs toegang na die Potjiekosdag. GEEN kos ingesluit

Algemene Toegang
R25.00

Donasie

Donasie
R0.00
Get Tickets