Liggies Astro - Borg 'n Blok

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Lichtenburg
Visit Website
Liggies Astro 2025 is ‘n projek wat al vir jare kom. Hierdie is ons tyd... die droom word ‘n werklikheid! Ons het in geloof begin, in afwagting die werk gedoen, en beleef op soveel vlakke hoe die Vader voorsien, dat ons aan die einde met reg sal kan sê:

SOLI DEO GLORIA!

Ons gemeenskap... Soveel mense en instansies het hulle gewig ingegooi. Ons staan verstom. Dankie vir julle oop harte en hande. Liggies Astro 2025 sal in die toekoms ‘n toonbeeld bly van die woorde: “Dit vat ‘n hele gemeenskap”!

Liggies Ontwikkeling, ten bate van Hoërskool Lichtenburg, nooi u uit om ook deel te word van hierdie grootse projek. Borg ‘n m² van die Liggies Astro @ R500 en help om ons droom te bou! As ‘n blyk van ons waardering, sal U naam verewig word op ‘n erkenningsbord langs die astro.

Hou die spasie dop: Vanaf Mei 2025 speel ons Liggies hokkie op ‘n wêreldklas fasiliteit!

Prices

Donasies

Elke ekstra donasie word geallokeer na die Liggies Astro projek.
Neem asb Kennis: hierdie is SLEGS vir addisionele donasies en gee NIE toegang na die 'blok' borg nie.

Donasie
R0.00

Price Deadlines

Liggies Astro - Borg 'n Blok

Ons nooi u uit om deel te word van hierdie grootse projek. Borg ‘n m² van die Liggies Astro @ R500 en help om ons droom te bou! As ‘n blyk van ons waardering, sal U naam verewig word op ‘n erkenningsbord langs die astro.

Borg 'n blok
R500.00
Get Tickets