Step One: Choose Your Items

Liggies Astro - Borg 'n Blok

Ons nooi u uit om deel te word van hierdie grootse projek. Borg ‘n m² van die Liggies Astro @ R500 en help om ons droom te bou! As ‘n blyk van ons waardering, sal U naam verewig word op ‘n erkenningsbord langs die astro.

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Borg 'n blok
+
500
+ Fee
R0.00
U sal ‘n epos ontvang om die kaartjies te aktiveer. Volg die skakel op die epos om elke kaartjie (blok) se naam te spesifiseer
Ticket must be activated before entry is allowed. Activation can be completed after placing your order.

Donasies

Elke ekstra donasie word geallokeer na die Liggies Astro projek.
Neem asb Kennis: hierdie is SLEGS vir addisionele donasies en gee NIE toegang na die 'blok' borg nie.

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Donasie
 
R
R0.00
Liggies Astro 2025 is ‘n projek wat al vir jare kom. Hierdie is ons tyd... die droom word ‘n werklikheid! Ons het in geloof begin, in afwagting die werk gedoen, en beleef op soveel vlakke hoe die Vader voorsien, dat ons aan die einde met reg sal kan sê:

SOLI DEO GLORIA!
 

Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00