Saterdag | Kinderpark Voorskool
50
+ Fee
R0.00
Die Kinderpark sluit verskeie speel areas in vir voorskool en Laerskool Kinders, ons nooi hierdie jaar vir Clamber Club uit om saam te kom kuier en sien uit na ’n lekker kreatiewe hoekie.
Kom kyk ook gerus Vrydag en Saterdag na ons kinderteater program.
Ouers is welkom om in die Ouer-kuiertuin te kom eet en kuier terwyl die jong klomp speel.