iTickets Spoegwolf op Ys 2026

Friday, July 10, 2026 07:00 pm

Step One: Choose Your Items

VIP ERVARING kaartjie

Streng GEEN onder 18s in die VIP Area nie.

Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
VIP Ervaring
+
3500
+ Fee
R0.00
Sluit in toegang tot agter die verhoog waar band en gaste uithang, ’n toegewyde staanplek reg voor die verhoog, toegang tot ’n privaat kroeg agter die verhoog waar daar gratis drankies is (beperk tot bier / RTD / wyn), toegang tot ’n kuier area agter die verhoog en ’n geskenkpakkie om saam huis te te vat wat insluit ’n getekende Spoegwolf keppie en ’n bottel Lemoencello.
Hierdie area is nie geskik vir persone onder 18 of persone korter as 1.2m nie.

Vloervlak | STAANDE Kaartjies

Algemene toegang onbespreekte staanplek op die onderste vlak rondom die verhoog en ramp.
Hierdie area is nie geskik vir kinders onder 12 of persone korter as 1.2m nie.

Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Algemene Toegang | Staande (Early Bird)
Sold out
290
+ Fee
R0.00
STAANDE Algemene Toegang op Vloervlak rondom verhoog en ramp
Beperkde hoeveelheid Early Bird beskikbaar
Hierdie area is nie geskik vir kinders onder 12 of persone korter as 1.2m nie.
 
Algemene Toegang | Staande
+
350
+ Fee
R0.00
STAANDE Algemene Toegang op Vloervlak rondom verhoog en ramp
Beperkde hoeveelheid Early Bird beskikbaar
Hierdie area is nie geskik vir kinders onder 12 of persone korter as 1.2m nie.

Onderste Vlak | GERSERVEERDE Sitplekke

Kontak ons by 086 1000 291 of info@itickets.co.za vir rolstoel vriendelike besprekings.
NEEM ASB KENNIS: Daar is slegs plek vir 1 x rolstoelvriendelik + 1 x Helper.
Die rolstoel vriendelike area is agter die staanarea (voor Blok E).

Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Blok DE, E, EF
+
420
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplekke op die onderste vlak van die arena.
GEEN onder 3 jariges word by die geleentheid toegelaat nie.

Neem asseblief kennis: Blok E is tydelike sitplekke as gevolg van voortgesette herstelwerk.
 
Blok B, BC, C, D, F, FG, G, GH, H
+
420
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplekke op die onderste vlak van die arena.
GEEN onder 3 jariges word by die geleentheid toegelaat nie.

Boonste Vlak | GERESERVEERDE Sitplekke

STRENG Geen onder 3 jariges toegelaat nie.

Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Boonste Vlak
+
350
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplekke op die boonste vlak van die arena
GEEN onder 3 jariges word by die geleentheid toegelaat nie.
 
Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00