Saterdag | 16 Oktober 2027
(08h30 - 16h30)
GEEN kinders onder die ouderdom van 16 nie (Mammas met babas het n moederskamer tot hul beskikking). Geen tolkdienste.
GEEN ETES INGESLUIT!
Bring jou eie piekniekmandjie en drinkgoedjies en
kom geniet die dag saam met ons.
Grond Vlak Voor
250
+ Fee
R0.00
Grond Vlak Agter
230
+ Fee
R0.00
Rolstoel Vriendelik
Unavailable
230
+ Fee
R0.00
Skakel gerus ons Hulplyn by 086 1000 291 indien jy rolstoel vriendelike kaartjies benodig.