Saterdag, 13 Junie 2026 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Tafel 1 - 42
140
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplek op tafel van 2 - 12 sitplekke
* Vir rolstoelvriendelike sitplekke, kies tafel 21 (indien beskikbaar) - 'n Stoel word verwyder vir die persoon in hul rolstoel.
Airscream Vape Lounge - Shared Seating
120
+ Fee
R0.00
NB: Let asseblief daarop dat die Vape Lounge Area uit hoë stoele/ kroegstoele bestaan.
Die Airscream vape Lounge is ingeboude lang tafels (36 sitplekke) en indien jy wil vape is dit die plek om te sit.
Geen Onder 18 word in hierdie area toegelaat nie.
Tafel 43 - 57
100
+ Fee
R0.00
NB: Let asseblief daarop dat tafels 53-56 uit hoë stoele/ kroegstoele bestaan.
Gereserveerde sitplek op tafel van 2 - 10 sitplekke