Ingangkaartjies | Saterdag, 23 Mei 2026 | Hekke open 09h30
Riaan Benade, Piesangskille, Bernice West, Chris Steyn, Irene-Louise van Wyk, en Nicholis Louw
Geselstafel
400
+ Fee
R0.00
Hek prys: R2600 (per tafel)
Kaartjie sluit in:
- Toegang na die Protea Fees
- R2400 per Tafel van 6 (slegs 10 tafels beskikbaar)
- Gereserveerde Tafel met Bankies vir 6 persone met:
Stoel naby Verhoog
350
+ Fee
R0.00
Hek prys: R380
* Sitplek naby die verhoog
Algemene Toegang - Volwassene
220
+ Fee
R0.00
Hek prys: R250
Algemene Toegang - 13-7jr
110
+ Fee
R0.00
Hek prys: R140
Kinders 6 jaar en jonger kry gratis toegang.
Donasies | Enige Bydrae Welkom
Jou donasie aan Laerskool Protearif sal nie net die skool help om sy opvoedkundige doelwitte te bereik nie, maar dit sal ook direk bydra tot die ontwikkeling van die kinders se toekomstige sukses. As 'n gemeenskapsgerigte skool is Laerskool Protearif daartoe verbind om 'n veilige, ondersteunende omgewing te bied waar kinders kan leer en groei.