Afrikaans is 100 | Beperkte Uitgawe Gedenkmunt

Error:
Your order has expired; please start over.

Step One: Choose Your Items

Finale Munt #100

Hierdie is die finale goue munt wat op 15 November 2025 opgeveil gaan word.
Kliek Hier na Bassani's Auction House

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
Goue Munt #100
Unavailable
0
+ Fee
R0.00
31.1g. 99.999% Suiwer 24k Goud. SN: AFRG-100.
Die goue weergawe glinster soos die stories van ons voorgeslagte – kosbaar, erfwaardig en onverganklik. Dit is meer as net ’n muntstuk; dit is ’n goue bladsy in die verhaal van Afrikaans en die mense wat dit dra.
Munt #1 in goud het vir R358 000 verkoop – 'n merkwaardige bewys van die waarde en betekenis van hierdie reeks. Nou staan ons voor die einde van hierdie geskiedkundige pad: munt #100, die laaste goue munt in die Afrikaans-is-100-reeks. Hierdie finale stuk kom saam met die dies wat die munte geskep het – die oorspronklike werktuie wat hierdie geskiedenis in metaal vasgelê het. En vir die wenner wag daar ook ’n spesiale verrassing, eksklusief en waardig vir hierdie mylpaal. ’n Eeufees. ’n Erfstuk. ’n Goue nalatenskap.
Die laaste een… nommer 100.

Kliek Hier na Bassani's Auction House

Beperkte Uitgawe Gedenkmunt

Slegs 10,000 van hierdie pragtige munte sal gemunt word, wat dit ’n skaars en waardevolle herinnering maak vir taalliefhebbers, geskiedenis-entoesiaste en versamelaars.
Aflewering sal binne 7-14 werksdae geskied

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
Afrikaans is 100 | GOUD Gedenkmunt (5 tix remain)
+
135000
+ Fee
R0.00
Sertifikaat van Egtheid
1925-2025
Afrikaans 100 Jaar Goue Munt
Materiaal: 99.999% Suiwer 24k Goud
Massa: 31.1gram (1 Troy Ons)
Diameter: 32mm
Afrikaans is 100 | SILWER Gedenkmunt
+
2950
+ Fee
R0.00
Sertifikaat van Egtheid
1925-2025
Afrikaans 100 Jaar Silwer Munt
Materiaal: 99.999% Suiwer Silwer
Diameter: 38mm
Afrikaans is 100 | BRONS Gedenkmunt
+
500
+ Fee
R0.00
Sertifikaat van Egtheid
1925-2025
Afrikaans 100 Jaar Brons Munt
Materiaal: 99.999% Suiwer Brons
Massa: 31.1gram (1 Troy Ons)
Diameter: 38mm

Referral Code


Total

Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00