BBP Ervaring
Sold out
1000
+ Fee
R0.00
Sluit in:
- Toegang tot rooi tapyt
- Toegang tot die voor funksie op die toekennings geleentheid aand tesame met 'n skemerkelkie saam die BBP gaste.
- BBP sitplek om die vertoning te geniet.
- Toegang tot die BBP "afterparty" wat 'n ete en drankie insluit saam al die Aitsa wenners en genomineerdes, sowel as lekker saam dans op die Spotify dansvloer.