Afrikaans Gaan Global

October 30 - 31, 2020



Step One: Choose Your Items

Afrikaans Gaan Global - Sun City Naweek Pakkette - SA Online Store - Pretoria, ZA Fri, Oct 30, 2020 - Sat, Oct 31, 2020

Sun City Naweek Pakkette

Slegs vir Hotel Gaste. Geen dagbesoekers.

Koop nou jou kaartjie vir Afrikaans Gaan Global en staan 'n kans om 'n reis na Europa te wen vir MSC Cruises se nuutste boot bekendstelling!!

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
VIP Naweek (33 tix remain)
+
1500
+ Fee
R0.00
R1500 PER PERSOON (Sluit nie verblyf in nie)
Slegs vir Hotel en Vacation Club Gaste wat reeds verblyf bespreek het. Geen Dagbesoekers

Sluit in.
VRYDAGAAND: Boma Braai met Toks en Tjops en Hardekole akoestiese konsert met Jo Black, Ricus Nel, Refentse, Brendan Peyper, Ray Dylan, Appel en Tasche. Spyskaart - Bosveld Boma Braai. Shuttles na BOMA vertrek vanaf 'Welcome Centre' tussen 17h30 en 19h30, geen shuttles beskikbaar na 19h30 nie.

SATERDAG: VIP 12 ure toegang na die ekslusiewe AGG konsert by die verhoog binne Valley of Waves.
SLEGS 500 kaartjies beskikbaar

Sun City AGG - Naweek Verblyf en Vertonings Pakkette

Verblyf vir 2 nagte
VRYDAG: Boma Braai met Toks en Tjops en Hardekole akoestiese konsert
SATERDAG: VIP 12 ure toegang na die ekslusiewe AGG konsert by die verhoog binne Valley of Waves.

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
The Palace - Luxury Twin Room
Sold out
10580
+ Fee
R0.00
R10,580 vir 2 persone
 
The Palace - Superior Luxury Room (20 tix remain)
+
12100
+ Fee
R0.00
R12,100 vir 2 persone
 
The Palace - Superior Luxury Pool Facing Room (5 tix remain)
+
12100
+ Fee
R0.00
R12,100 vir 2 persone
 
Soho - Luxury Family (2 tix remain)
+
11300
+ Fee
R0.00
R11,300 vir 4 persone (2 Volwassenes en 2 Kinders)
 
Soho - Ground Floor Superior Luxury Family
Sold out
11300
+ Fee
R0.00
R11,300 vir 4 persone (2 Volwassenes en 2 Kinders)
 
Soho - Superior Luxury Room
Sold out
8300
+ Fee
R0.00
R8,300 vir 2 persone
 
Soho - Ground Floor Superior Luxury Room
Sold out
8300
+ Fee
R0.00
R8,300 vir 2 persone
 
Cabanas - Standard Family (13 tix remain)
+
10700
+ Fee
R0.00
R10,700 vir 4 persone (2 Volwassenes en 2 Kinders)

Afrikaans Gaan Global - Sun City Stroom Kaartjies - SA Online Store - Pretoria, ZA Fri, Oct 30, 2020 - Sat, Oct 31, 2020 - 9:30pm

Afrikaans Gaan Global

30 & 31 Oktober 2020 om 12:00 (GMT +2)

Koop nou jou kaartjie vir Afrikaans Gaan Global en staan 'n kans om 'n reis na Europa te wen vir MSC Cruises se nuutste boot bekendstelling!!

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Naweek Stroom Kaartjie x 1
+
250
+ Fee
R0.00
Hierdie LIVE aanlyn konsert is slegs een keer beskikbaar en sal geld vir beide die Hardekole akoestiese konsert op Vrydag 30 Okt (21:30 - 23:00) asook die AGG 12 ure lange konsert op Saterdag 31 Oktober (12:00-24:00)
 
Familie Pakket x 4 Naweek Stroom Kaartjie (4+)
+
250
+ Fee
R0.00
Ontvang 4 x kaartjies vir familie / vriende.
Hierdie LIVE aanlyn konsert is slegs een keer beskikbaar en sal geld vir beide die Hardekole akoestiese konsert op Vrydag 30 Okt (21:30 - 23:00) asook die AGG 12 ure lange konsert op Saterdag 31 Oktober (12:00-24:00)

Raffle Kaartjies

‘n Groot aantrekkingskrag is met die massiewe pryse wat weggee word met gelukkige trekkings deur die verloop van die konsert. Die pryse is enig in sy soort vir so ‘n kolosale produksie en sluit in:

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Raffle Wenner
+
100
+ Fee
R0.00
Jy staan 'n kans om enige van die volgende te wen:
- Suzuki S-presso SUV ter waarde van R150,000
- Konig Koffie Masjien ter waarde van R52,000
- Weber Gas Braaiers
- 3 x MSC Cruises: Durban - Mosambiek 2021
Hou die spasie dop, nog pryse word bevestig!

Donasie / Afrikaans Gaan Global Kunstenaarsfonds

Ondersteun die kunstenaars nood fonds. Kunstenaars gaan gebukkend onder die Covid beperking op byeenkomste en alle bydraes gaan vir die befondsing van alle kunstenaars in nood.

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Donasie / AGG Kunstenaarsfonds
 
R
R0.00

Huis fees

Wil jy jou eie huis partytjie aanbied? In samewerking met Virtual Productions kan jy jou eie #HuisFees aanbied. Klank, groot TV skerms asook beligting gaan beskikbaar wees om jou huis in ‘n globale partyjie plek te omskep.

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Huis fees
+
3000
+ Fee
R0.00
Dié #HuisFees-pakket sluit vir R3 000 die volgende in:
’n Mini klankstelsel, ’n tegnikus, asook 60” TV vir jou huis of venue vir die Afrikaans Gaan Global-kuier en dit word deur Virtual Productions afgelewer en geïnstalleer.
Hierdie LIVE aanlyn konsert is slegs een keer beskikbaar en sal geld vir beide die Hardekole akoestiese konsert op Vrydag 30 Okt (21:30 - 23:00) asook die AGG 12 ure lange konsert op Saterdag 31 Oktober (12:00-24:00).

Referral Code


Total

 

 
Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00