Gé Sing: Hoor my Lied

Sunday, August 23, 2020 05:00 pm



Step One: Choose Your Items

Sondag - 23 Augustus 2020

Konsert begin 17h00 -
(Stream URL word gestuur aan kaartjiehouers sodra die bespreking betaal is)

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Aanlyn-kaartjie
+
115
+ Fee
R0.00
'n Kaartjie word benodig per toestel wat die konsert gaan stroom.
Stream URL word gestuur aan kaartjiehouers sodra die bespreking betaal is.
LET WEL: Die skakel aktiveer eers op 23 Augustus om 16:00 PM.

Donasies

Enige bydrae word verwelkom!

 
Item Type
Quantity
Each
Subtotal
 
Donasie
 
R
R0.00
Soos meeste kunstenaars en organisasies in die uitvoerende kunste, het Lefra Produksies beperkte geleenthede tans om enige inkomste te verdien tydens die nasionale staat van inperking.
 
Raffle Entry Ticket
+
195
+ Fee
R0.00
WEN ‘N OPPIWATER KUNSTEFEES BOOTVAART AANBOORD DIE MSC MUSICA Wou jy nog altyd Oppiwater Kunstefees aanboord die MSC Orchestra gegaan het? Die wêreld se enigste drywende Kunstefees met meer as 30 verskillende Afrikaanse top teaterproduksies! Ons vaar van 25-30 Januarie 2021 vanaf Kaapstad na Namibië se mooie Lüderiz en Walvisbaai. Vir 'n looitjie van slegs R200, kan hierdie unieke bootvaart vir 2 persone joune wees!!! Koop nou 'n looitjie en help die uitvoerende kunste in Suid-Afrika! Moontlik is JY ons wenner! Bespreek hier onder. Geen beperking op hoeveel looitjies (raffle-kaartjies) jy koop nie.

Referral Code


Total

 

 
Items:
R0.00
Fees:
R0.00
Total:
R0.00