Spoegwolf en Deon Meiring live in Stilbaai
Fees may apply
Spoegwolf kom een keer 'n jaar na die mooi Suid-Afrikaanse kus. Daar sit ons liggies en kersfeesbome solank op - en begin die sing en drink op 'n enorme skaal. Meer klank, meer musiek, meer gees - meer vibes vir die wêreld se mooiste Somerkersfees.
Twee laatmiddagshows in Stilbaai! Hierdie is elke jaar 'n hoogtepunt, en verkoop ook elke jaar uit! (baie beperkte kaartjies)
*Onbespreekte sitplekke – Jy is welkom om kampstoele of 'n kombers saam te bring
*Geen eie koelbokse of kos nie
*Geen vuurwapens nie
*Kos en drank beskikbaar by Stables
*Onthou 'n hoed en sonskerm
Twee laatmiddagshows in Stilbaai! Hierdie is elke jaar 'n hoogtepunt, en verkoop ook elke jaar uit! (baie beperkte kaartjies)
- Deure maak 14:00 oop
- 17:00 - Deon Meiring
- 18:00 - Spoegwolf
*Onbespreekte sitplekke – Jy is welkom om kampstoele of 'n kombers saam te bring
*Geen eie koelbokse of kos nie
*Geen vuurwapens nie
*Kos en drank beskikbaar by Stables
*Onthou 'n hoed en sonskerm
Price Deadlines
Donderdag, 17 Desember 2026 | Deure open 14h00
* Kinders onder 5 jaar kan gratis inkom.
* Bring jou eie piekniek kombers en stoel as jy wil.
* Geen eie kos of drank word ingelaat nie.
Donderdag | Algemene Toegang
R350.00
Vrydag, 18 Desember 2026 | Deure open 14h00
* Kinders onder 5 jaar kan gratis inkom.
* Bring jou eie piekniek kombers en stoel as jy wil.
* Geen eie kos of drank word ingelaat nie.
Vrydag | Algemene Toegang
R350.00