Spoegwolf live by Stanford Hills Estate
Doors open at 3:00 pm
Fees may apply
Spoegwolf kom een keer 'n jaar na die mooi Suid-Afrikaanse kus. Daar sit ons liggies en kersfeesbome solank op - en begin die sing en drink op 'n enorme skaal. Meer klank, meer musiek, meer gees - meer vibes vir die wêreld se mooiste Somerkersfees.
Stanford Hills is ons gunstelling manier om die toer en Desembervakansie af te skop en is elke jaar 'n groot vibe op die mooi grasperk.
Bring jou eie piekniek kombers en stoel as jy wil. Geen eie kos of drank word ingelaat nie.
Stanford Hills is ons gunstelling manier om die toer en Desembervakansie af te skop en is elke jaar 'n groot vibe op die mooi grasperk.
- Deure maak 15:00 oop
- 17:00 - Deon Meiring
- 18:00 - Spoegwolf
Bring jou eie piekniek kombers en stoel as jy wil. Geen eie kos of drank word ingelaat nie.
Price Deadlines
Woensdag, 16 Desember 2026 | Deure open 15h00
* Kinders onder 5 jaar kan gratis inkom.
* Bring jou eie piekniek kombers en stoel as jy wil.
* Geen eie kos of drank word ingelaat nie.
Algemene Toegang
R320.00