Menlo-Tienertoneel | Menlo-Maskerfees
Fees may apply
Die Menlo-maskerfees is ’n platform waar die grense van verbeelding verskuif word en waar stories ’n stem kry. Vanjaar word hierdie visie deur ons vier unieke produksies uitgeleef.
Ons nooi u uit om uself te laat meevoer deur die uiteenlopende vertellings van Gerieflik, nè?, Pikkewyn Pikkewater, Hardloop! Dis my MA!, Le Tarineville, Blokke, Ete saam met die Wolwe.
Elkeen van hierdie werke bied ’n eiesoortige blik op die wêreld van drama en getuig van die uitsonderlike diepte van ons skool se toneeltalent.