Spoegwolf "Kleiner" Album Launch
Doors open at 11:00 am
Fees may apply
’n Concept-album oor die kleiner dinge in die lewe. Oor die goed wat maklik ongemerk verbygaan, maar wat uiteindelik die meeste beteken.
Maande en maande se afwerking, jam-sessies en saamdroom het saamgevloei tot ’n stuk musiek wat jou tot in jou binneste ruk.
Woorde wat sny. Instrumente wat streel. Dromme wat binne jou klop.
Regte musiek. Vir regte mense.
Ons launch die album vir die eerste keer in 'n intieme vertoning in Pretoria. Baie beperkte kaartjies - met 'n sneak-peak voor dit daarna release sal word. Hoor ons nuwe tunes live voor hulle gestream kan word - en kuier lekker op 'n Sondagmiddag.
Price Deadlines
Sondag, 4 Oktober 2026 | 14:00 pm (Deure open 11:00 am)
* Kos en drinkgoed te koop op die dag by Landje
General Admission
R1,000.00