HS Rustenburg Matriekloop

Doors open at 1:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Rustenburg
Hoërskool Rustenburg bied op 8 Oktober 2026 weer ons jaarlikse matriekafskeid aan. Kom ons vier glans, mode en skoonheid saam met ons matrikulante waar hulle op die rand van hul toekoms staan.

Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die matriekloop - die area opgestel om met ons matrikulante te spog.

Op die dag gaan daar 'n verkoopsarea wees waar u van middagete tot 'n behoorlike koppie koffie of net 'n yskoue koeldrank kan geniet. Kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.

Die hekke sal om 13:00 oopmaak.

As u vanaf die N4-hoofpad afdraai, gebruik u die 1ste hek wat toegang tot Hedgehogs Nest gee Ons vra dat u uitsluitlik gebruik maak van die N4. Ons matrieks maak gebruik van die Donkerhoek pad en daar gaan baie stilstaande verkeer wees wat sal veroorsaak dat u nie betyds gaan in kom nie. Daar is n aparte hektoegang vir toeskouers en matrikulante.

Prices

Donderdag | 8 Oktober 2026

15h00 - 18h00 (Hekke open 13h00)

RHS Matriekloop
R40.00
Get Tickets