Ewige Lig: Geloftediens 2026

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Ewige Lig
Visit Website
Ewige Lig Geloftediens, 16 Desember 2026 om 09h00. Pastoor Martin Smit het ‘n baie spesiale boodskap wat elkeen moet hoor.
  • Heerlike verversings, kos en koffie te koop op die dag.
  • Moederskamer is beskikbaar, asook 'n babaklas (0-3 jaar).
  • Verskeie aktiwiteite, speletjies en vermaak vir die kinders word aangebied deur Ewige Lig Kinderkerk.
  • 0 tot 3 jaar in die Groensaal.
  • 4 tot 6 jaar in die Geelsaal.
  • 7 tot 9 jaar in die Perssaal.
  • 10 tot 13 jaar in die Rooisaal.
  • Ouderdomsbeperking in die ouditorium is 12 jaar.
Koop die tyd uit, dit gaan ‘n baie geseënde dag wees!

Price Deadlines

Woensdag, 16 Desember 2026 | Deure open 07:00vm | Begin 09:00vm

Ouderdomsbeperking in die ouditorium is 12 jaar.

NB! Only 6 tickets per booking are permitted.

Grond Vlak Voor
R0.00
Grond Vlak Agter
R0.00
Kant Areas
R0.00
Balkon 1
R0.00
Balkon 2
R0.00
Moeders Kamer
R0.00
Get Tickets