Hoërskool Eldoraigne | Rugby-raai _Toets 1

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Eldoraigne
Visit Website

RUGBYRAAI 2026 | SPRINGBOKS VS ALL BLACKS-TOETSREEKS

Kompetisiereëls

  1. Indien meer as een deelnemer die korrekte telling voorspel, sal ’n trekking gehou word om die wenner te bepaal. Die trekking sal op die Maandag ná die wedstryd voor 09:00 plaasvind.
  2. Wenners sal elke Maandag ná 12:00 op die skool se sosialemediaplatforms aangekondig word. Die wenner sal ook direk gekontak word.
  3. Indien geen deelnemer die korrekte telling voorspel nie, sal die betrokke week se prys oorgedra word na ’n gelukstrekking wat op Maandag, 14 September 2026, gehou sal word. Alle kaartjiekopers oor die vier weke van die kompetisie sal vir hierdie trekking kwalifiseer. Die wenner sal ná 12:00 aangekondig word.
  4. Die organiseerders behou die reg voor om enige geskil of onduidelikheid rakende die kompetisie te besleg. Die organiseerders se besluit is finaal en bindend ten opsigte van die kompetisie en die toekenning van pryse.

Price Deadlines

Saterdag, 22 Augustus 2026 | Begin 17:10nm _ Ellis Park Stadion, Johannesburg

THIS IS NOT AN ENTRY TICKET – RUGBYRAAI PARTICIPATION ONLY.
HIERDIE IS NIE 'N TOEGANGSKAARTJIE NIE – SLEGS VIR DEELNAME AAN RUGBYRAAI.

Raaiskoot | Toets 1
R20.00
Get Tickets