Krone 2027 | Sondag, 18 April (MIDDAG)

Doors open at 10:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Select Musiek
KRONE 2027 IS HIER!

Maak gereed vir ’n onvergeetlike ervaring wanneer KRONE die dak gaan lig by die ikoniese SunBet Arena in Pretoria met drie konserte op 17 en 18 April 2027!

Krone is nie net ’n vertoning nie – dit is ’n moewiese saamsing jol waar familie en vriende bymekaar kom om die grootste treffers te bekroon.

Met die unieke 360-grade verhoog word jy deel van die aksie, en skep dit ’n konsert-ervaring waar elke sitplek soos ’n voorste ry voel.

Om die ervaring nóg meer spesiaal te maak, wys die lirieke van al die treffers soos altyd op die grootskerms sodat jy uit volle bors kan saam sing.

Met wêreldklas produksie, ’n innoverende verhoog-opset en ’n kragtige versameling treffers, beloof Krone om een van die opwindendste gebeurtenisse op Pretoria se vermaakskalender te wees.

Moenie jou kans mis om deel te wees van hierdie ongelooflike aand nie – kry nou jou kaartjies!

Price Deadlines

Vloervlak

LET WEL: Algemene toegang onbespreekte staanplek op die onderste vlak rondom die verhoog
Hierdie area is nie geskik vir kinders onder 12 of persone korter as 1.2m nie.

Staande
R395.00

Onderste Vlak

Kinders onder 2-jaar is GRATIS mits hulle op 'n volwassene se skoot sit

Blok DE, E, EF
R745.00
Blok C, CD, D, F, FG, G
R745.00
Blok B, BC, GH, H
R745.00

Boonste Vlak

Kinders onder 2-jaar is GRATIS mits hulle op 'n volwassene se skoot sit

Blok M2
R595.00
Blok M1, M3
R595.00
Blok L3, N1
R595.00
Blok L2, N2
R595.00
Blok L1, N3
R595.00
Blok K3, K4, P1, P2
R595.00
Blok K2, P3
R595.00
Blok K1, P4
R595.00
Get Tickets