This event is over.

Spoegwolf, Droomsindroom en BCOM live by Snowflake, Potch

Doors open at 6:00 pm
Organized by Spoegwolf
Visit Website
Vir jare lank is Snowflake ons tuisveld. Onder daai dak is dit waar ons grootste wonderwerke as band al plaasgevind het. Duisende mense - een plan - om iets van Potch se gees vas te vang in bier en sang. Ons bring vir Droomsindroom en BCOM ook saam - die beste live acts in Suid-Afrika vir die beste venue.

Geen Onder 18's