Koeke & Terte - Die GAME SHOW (Yami Rib & Burger - Sinoville)
Doors open at 6:00 pm
Fees may apply
Koeke & Terte - Die GAME SHOW!
Timothy Kieswetter die bekende Gesonde Seks terapeut en komediant is vanaand julle GAME SHOW host. KOEKE EN TERTE – DIE GAME SHOW herskryf die reëls van wat 'n opvoedkundige komedie kan wees.
Met GAME SHOW elemente soos:
Of jou fondant nou al 'n bietjie hard en droog is en of jou room al 'n bietjie suur is, jou man gaan nie kan help om weer sy lippe vir jou af te lek nie.
,br> Kom giggel en bloos saam met jou vriendinne, terwyl jy die resep kry om jou huwelik NIE te laat flop nie.
Kom beleef 'n show soos wat jy nog nooit van te vore beleef het nie! En stap weg met 'n persoonlike antwoord op jou unieke situasie.
Geen Onder 18's
Timothy Kieswetter die bekende Gesonde Seks terapeut en komediant is vanaand julle GAME SHOW host. KOEKE EN TERTE – DIE GAME SHOW herskryf die reëls van wat 'n opvoedkundige komedie kan wees.
- Meer FUN
- Meer VERSTAAN
- Meer LAG
- Meer ONTSPAN
- Meer BEGRIP
Met GAME SHOW elemente soos:
-
Wat is jou Koek-Karakter?
Het jou ma jou groot gemaak en voorberei om in die koek-span of tert-span te speel? -
Wat is jou man se Koek-Smaak?
Is hy tradisioneel en geniet sy VANALLA koek of is hy kinky en braaf en lus vir 'n stukkie RED VELVET? -
Is ek die doos?
Is ‘n speletjie waar ons uitvind of jou man 'n aspris doos of 'n per ongeluk doos is? -
Identifiseer jou man se EMOJI.
Is 'n speletjie waar ons die verskillende emosies van vrouens en mans teenoormekaar opweeg en vra:

Of jou fondant nou al 'n bietjie hard en droog is en of jou room al 'n bietjie suur is, jou man gaan nie kan help om weer sy lippe vir jou af te lek nie.
,br> Kom giggel en bloos saam met jou vriendinne, terwyl jy die resep kry om jou huwelik NIE te laat flop nie.
Kom beleef 'n show soos wat jy nog nooit van te vore beleef het nie! En stap weg met 'n persoonlike antwoord op jou unieke situasie.
Geen Onder 18's
Prices
Vrydag, 7 Augustus 2026 | 19h00 (Deure open 18h00)
Geen Onder 18's
* Kos en drinkgoed te koop op die dag by Yami Rib & Burger Sinoville
* Maak seker jou foon is volgelaai en dat jy data het, dit gaan 'n lekker interaktiewe aand wees
Algemene Toegang
R250.00