Spoegwolf op Ys 2027

Doors open at 5:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Spoegwolf
Visit Website

Prices

VIP ERVARING kaartjie

Streng GEEN onder 18s in die VIP Area nie.

VIP Ervaring
R3,500.00

Vloervlak | STAANDE Kaartjies

Algemene toegang onbespreekte staanplek op die onderste vlak rondom die verhoog en ramp.
Hierdie area is nie geskik vir kinders onder 12 of persone korter as 1.2m nie.

Algemene Toegang | Staande (Early Bird)
R290.00
Algemene Toegang | Staande
R350.00

Onderste Vlak | GERESERVEERDE Sitplekke

Kontak ons by 086 1000 291 of info@itickets.co.za vir rolstoel vriendelike besprekings.
NEEM ASB KENNIS: Daar is slegs plek vir 1 x rolstoelvriendelik + 1 x Helper.
Die rolstoel vriendelike area is agter die staanarea (voor Blok E).

Blok DE, E, EF
R500.00
Blok B, BC, C, D, F, FG, G, GH, H
R480.00

Boonste Vlak | GERESERVEERDE Sitplekke

STRENG Geen onder 3 jariges toegelaat nie.

Boonste Vlak (Blok L, M, N)
R380.00
Boonste Vlak (Blok K en P)
R350.00
Get Tickets