Vleisfees 2026

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Hartbeespoort High School
Visit Website

Pick 'n Pay Harties & PSG Insure Harties VLEISFEES 2026 – 'n ONVERGEETLIKE dag vir die hele gesin!

Merk jou kalender vir Saterdag, 10 Oktober en kom kuier saam op Hoërskool Hartbeespoort se rugbyveld!

Die dag skop af met 'n 5 km Fun Run vir oud én jonk (bring jou hondekinders ook saam), waarna die fees behoorlik aan die gang kom met:

  • Smullekker potjiekosse
  • Eksotiese vleise
  • Heerlike kosstalletjies
  • Unieke kuns- en kunsvlytstalletjies
  • 'n Pretpark vir kinders met springkastele

Geniet topvermaak deur S.A. se beste kunstenaars:

  • Leah – 13:00
  • Die Piesangskille – 15:00
  • Riaan Benadé – 19:00

Moenie die hoogtepunte misloop nie:

  • Die kroning van Mnr. & Mej. Harties
  • Die aankondiging van die Young Designers-wenners
  • Vintage Car Show

Bring jou eie kampstoel en maak dit 'n dag om te onthou!

Kaartjies vir kos en pretparkaktiwiteite is by die fees beskikbaar.

Veilige parkering is beskikbaar.

Bring gerus jou eie koelerboks – R100 per koeler.

Bring jou familie, vriende en goeie gees – ons sien jou by VLEISFEES 2026 vir 'n dag propvol lekker kos, ongelooflike musiek en onvergeetlike herinneringe!


Pick 'n Pay Harties & PSG Insure Brits & Hartbeespoort VLEISFEES 2026 – an UNFORGETTABLE day for the whole family!

Mark your calendar for Saturday, 10 October, and join us at Hartbeespoort High School's rugby field for an incredible day of fun and entertainment!

The day kicks off with a 5km Fun Run for young and old (bring your fur babies along too), after which the festival gets into full swing with:

  • Delicious potjiekos (traditional stew)
  • Exotic meats
  • Tasty food stalls
  • Unique arts and crafts stalls
  • A fun park for kids with jumping castles

Enjoy top-class entertainment by some of South Africa's best artists:

  • Leah – 15:00
  • Die Piesangskille – 17:00
  • Riaan Benadé – 19:00

Don't miss the highlights:

  • The crowning of Mr. & Miss Harties
  • The announcement of the Young Designers winners
  • Vintage Car Show

Bring your own camping chair and make it a day to remember!

Tickets for food and fun park activities will be available at the festival.

Secure parking is available.

Feel free to bring your own cooler box – R100 per cooler.

Bring your family, friends, and good spirits – we'll see you at VLEISFEES 2026 for a day packed with delicious food, incredible music, and unforgettable memories!

Price Deadlines

Saterdag, 10 Oktober 2026 | Deure open 08:00vm | Begin 09:00vm

Saturday, 10 October 2026 | Doors open 08:00 AM | Starts 09:00 AM

Algemene Toegang | Volwassene/Hoërskoolleerder
R125.00
Algemene Toegang | Laerskoolleerder
R85.00
5km FUN RUN | Toegang
R225.00
Cooler Box
R100.00
Get Tickets