This event is over.

Laerskool Selectionpark | Viva La Danz! - VRYDAG

Doors open at 5:30 pm
Organized by Laerskool Selectionpark
Laerskool Selectionpark bied aan Viva La Danz!

Kom ervaar 'n aand vol energie, passie en kreatiwiteit wanneer ons leerders die verhoog laat lewe met asemrowende dans, kleurvolle uitrustings en onvergeetlike optredes.

Viva La Danz!
VOEL DIE RITME. LEEF DIE BEWEGING.