Bok Radio | Bokkies 2026
Fees may apply
Bok Radio se Bokkies is die grootste glansgeleentheid in die Wes-Kaap wat die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf vereer.
Wees deel van 'n onvergeetlike middag waar Afrikaans se grootste kunstenaars, persoonlikhede en gunstelinge vereer word. Trek jou mooiste aan en beleef die glans, opwinding en topklas-vermaak by die Grand Arena, GrandWest.
Bespreek jou plek betyds – die Bokkies bly een van die gewildste geleenthede op die kalender en kaartjies verkoop vinnig!

Price Deadlines
SUNDAY | 15 November 2026
15h00-18h00 (Doors open 14h00)
VIP | Floor Section (Block F)
R499.00
Floor Section (Block F)
R399.00
Lower Level (Block A, E)
R379.00
Lower Level (Block B, C, D)
R379.00
Upper Level (Block J)
R179.00
Upper Level (Block H, K)
R179.00
Upper Level (Blocks G, L)
R99.00
Assisted Access (Floor Section)
R179.00