Punt in die Wind Kunste-Week | Phantom of the Opera

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Punt in die Wind Kunste-Week

MASKERBAL MET ANDRÉ SCHWARTZ

Trek jou formele uitrusting aan, onthou jou masker en maak gereed vir ’n besondere aand van musiek saam met André Schwartz.

Hierdie spesiale geleentheid word aangebied ter ondersteuning van Dirk Kotzé en word 100% deur Punt in die Wind geborg. Geen verdere donasies is nodig nie. Jou ondersteuning is so eenvoudig soos om jou kaartjie te koop en die aand saam met ons te geniet.

André neem ons op ’n musikale reis deur “My Pad met Webber”, met geliefde en wêreldbekende musiek uit die werke van Andrew Lloyd Webber.

Bring jou vriende, trek mooi aan en bespreek ’n tafel van 10, of koop individuele kaartjies.

  • Datum: 2 Oktober
  • Tyd: 19:00
  • Plek: Stadsaal, Mosselbaai
  • Kaartjies: R450 per persoon
  • Tafel van 10: R4 500

Bespreek jou kaartjie of tafel op iTickets en kom geniet ’n onvergeetlike maskerbal saam met ons.

#AndreSchwartz #Mosselbaai #Maskerbal #PuntInDieWindKunste

Price Deadlines

Vrydag, 02 October 2026 | Begin 07:00nm

* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5, 1 of 3 stoele by ‘n 10 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar ander persoon(e) by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie..

Vrydag | Sitplek op tafel van 10
R450.00
Vrydag | Tafel van 10 Sitplekke
R450.00
Get Tickets