OPPI-VELD FAMILIEBRAAI 2026

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Garsie Ontwikkelings NWM
Laerskool Garsfontein se Familiebraai FEES van die jaar.
Bring die hele familie en geniet GRATIS pap en sous.
Bring net jou eie vleis, stoel en betaal jou koelboks belasting om jou eie drink goed saam te bring.
Vure word ook voorsien.

Pieter Erasmus, Eloff en Elandré gaan jou vermaak op die aand.

Kom wees deel van ons grootste OPPI-VELD nog!

SIEN JOU DAAR.

Price Deadlines

Ingangskaartjies | Vrydag, 18 September 2026 | Hekke open 17h00

Bring jou eie vleis en betaal jou koelboks belasting om jou eie drink goed saam te bring.

Volwassene Toegang
R190.00
Hoërskool Leerder Toegang
R100.00
Laerskool Leerder Toegang
R20.00

ADD-ON Item | Koelboks Belasting

Betaal jou belasting om jou eie drink goed in te bring by die fees.

Koelboks Belasting
R100.00

Donasies | Indien moontlik, gee graag 'n donasie ten bate van die Garsie Ontwikkelings NWM

Donasie
R0.00
Get Tickets