Skinder Saam (Ladies Night) Rustenburg
Doors open at 6:00 pm
Fees may apply
Van die begin van die show bepaal JY die gehoor, die rigting waarin die gesprek gaan.
Deur middel van 'n app op jou foon, neem almal in die gehoor deel en gee regstreeks terugvoer, rigting en opinies oor die skinder onderwerpe.
Kom beleef n show soos wat jy nog nooit van te vore beleef het nie! En stap weg met n persoonlike antwoord op jou unieke situasie.
Geen Onder 18's
Prices
Vrydag, 21 Augustus 2026 | 19h00 (Deure open 18h00)
Geen Onder 18's
* Kos en drinkgoed te koop op die dag
Algemene Toegang
R250.00