GrootFees | Groot Jol
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. GrootJol se GrootFees se oujaarspartytjie en beloof om dié jaar uit sy nate te bars.
Kunstenaars soos Brendan Peyper, Robbie Wessels, Appel, Monique Steyn, Liezel Pieters, Chris Steyn en Danny Smoke gaan feesgangers vermaak tot die vuurwerke afgaan vir die nuwe jaar!
Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in.

Price Deadlines
Konsert Kaartjies | Donderdag, 31 Desember 2026
19h00 - 23h00 (Hekke open 17h00)
Fees Tafel
R700.00
Algemene Toegang
R295.00
Kinders onder 13 | Algemene Toegang
R150.00
Kinders onder 2
R0.00