GrootFees | Alternatief is Groot
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 29 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na Alternatief is Groot.
GString, ONS, JACOBUS, Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties en Spoegwolf is gereed om feesgangers te bederf.
Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in.
GString, ONS, JACOBUS, Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties en Spoegwolf is gereed om feesgangers te bederf.
Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in.
Price Deadlines
Konsert Kaartjies | Dinsdag, 29 Desember 2026
16h00 - 23h00 (Hekke open 15h00)
Fees Tafel
R650.00
Algemene Toegang
R295.00
Kinders onder 18 | Algemene Toegang
R250.00