GrootFees | Afrikaans is Groot Buitelug
Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 19 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na AiG-Buitelug, ’n mini-weergawe van Afrikaans is Groot in Pretoria.
Kunstenaars soos Demi Lee Moore, Ruhan du Toit, Ricus Nel, Jo Black, Refentse, Barto, Juanita du Plessis, JACOBUS en Juan Boucher sal op die verhoog te sien wees.
Vir ’n meer intieme ervaring, bespreek jou plek in die gouesirkel. Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in.

Price Deadlines
Konsert Kaartjies | Saterdag, 19 Desember 2026
19h00 - 23h00 (Hekke open 17h00)
Fees Tafel
R700.00
Goue Sirkel
R395.00
Algemene Toegang
R295.00
Kinders onder 13 | Algemene Toegang
R150.00
Kinders onder 2
R0.00