Ken Jy Die Land | Krugersdorp

Doors open at 5:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by DeBende Produksies
Visit Website
Na die sukses van die eerste Ken Jy Die Land Toer, bring ons dit terug vir julle by nuwe venues.

Kom herleef die ikoniese pa & Seun duet met Riaan en Franna Benadé.

Vat 'n toer deur die land in musiek en stories vir alle ouderdomme!

Price Deadlines

Vrydag, 9 Oktober 2026 | 19h00 - 21h00 (Deure open 17h00)

Kos en drinkgoed te koop op die dag

Algemene Toegang
R250.00
VIP Toegang
R450.00
Get Tickets