Hoërskool Hartbeespoort | Heelskoolproduksie
Once Upon a Twist – Heelskoolproduksie 2026
Stap saam met ons in ’n wêreld waar bekende animasieverhale onverwags nuwe draaie neem. Van avontuur en vriendskap tot superhelde en liefde, bring elke klas hul eie unieke weergawe van ’n geliefde animasiefliek na die verhoog. Verbind deur ’n oorspronklike storielyn met Rooikappie, Jan Grootvoet, Dolf en Peter Pan, beloof Once Upon a Twist aande vol humor, dans, drama, musiek en verrassings vir die hele gesin.
_______________________________________________________________
Once Upon a Twist – Whole School Production 2026
Join us on a journey where beloved animated stories take unexpected twists. From adventure and friendship to superheroes and romance, each class presents its own unique interpretation of a popular animated film. Connected by an original storyline featuring Little Red Riding Hood, Jan Grootvoet, Dolf and Peter Pan, Once Upon a Twist promises unforgettable evenings of humour, dance, drama, music and surprises for the whole family.
- Tuesday, 18 August
Grade 8 & 9 - Woensdag, 19 Augustus
Grade 10 & 11 - Donderdag, 20 Augustus
Graad 12 & Wenners van elke graad