Voori'Wyn 4 Fees
Voori’Wyn
Fees Die Moot se eie wynfees!
Datum: Saterdag, 1 Augustus 2026
Tyd: Hekke open om 15:00
Plek: DEJA-VU, 78 Annie Bothaweg, Rietondale, Pretoria
Kom geniet ’n unieke fees met ’n verskeidenheid wyn, gin, likeurs en deli-produkte, insluitend olywe, fynproewers-kase en sjokolade.
Kos sal op die perseel te koop wees.
Wat is ingesluit by jou kaartjie:
- Wynproe-glas
- Wynproe sonder bykomende koste
- Geleentheid om wyn op die dag aan te koop
Kaartjiepryse:
- Vroeë bespreker: R150 (beperk tot 50 kaartjies)
- Standaard: R180
Geen toegang vir persone onder 18 jaar.
Voori’Wyn Festival
The Moot’s very own wine festival!
Date: Saturday, 1 August 2026
Time: Gates open at 15:00
Venue: DEJA-VU, 78 Annie Botha Road, Rietondale, Pretoria
Join us for a unique festival featuring a variety of wine, gin, liqueurs and deli products, including olives, artisanal cheeses and chocolates.
Food will be available for purchase on the day.
Your ticket includes:
- A wine tasting glass
- Wine tasting at no additional cost
- Opportunity to purchase your favourite wines on the day
Ticket prices:
- Early bird: R150 (limited to 50 tickets)
- Standard: R180
No persons under 18 years allowed.