Christia Visser | Heroes Live
Doors open at 12:00 pm
Fees may apply
Dubbelplatinum-kunstenaar Christia Visser bring ’n onvergeetlike vertoning na Heroes met 'n splinternuwe aanslag!
Na die vrystelling van haar eerste digitale digbundel, “Vir Weer”- wat uit sewe oorspronklike gedigte bestaan, elk met 'n visuele komponent wat op haar YouTube-kanaal geniet kan word - neem Christia haar kuns na nuwe hoogtes.
Aanhangers kan 'n kragtige vertoning verwag wat haar grootste treffers kombineer met 'n paar van haar gedigte, wat nou deel vorm van haar herverbeelde show, “Vir Alle Weer.”
Verwag 'n diep emosionele reis gevul met rou eerlikheid, opregte gevoel en oomblikke waarmee gehore werklik kan vereenselwig.
Dié vertoning sal ook verseker dat jy saam gaan sing, dalk opstaan om te dans terwyl sy jou ook sal verras met ‘n akoestiese nommertjie of twee.
Moet dit nie misloop nie — kry nou jou kaartjies vir hierdie unieke en aangrypende ervaring!

Price Deadlines
Sondag, 30 Augustus 2026 | Deure: 12h00 | Vertoning: 14h00
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Tafel 1 - 42
R220.00
Airscream Vape Lounge - Shared Seating
R200.00
Tafel 43 - 57
R180.00