Laerskool Garsfontein | Personeelkonsert - Poloniekolonie

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Laerskool Garsfontein
Visit Website
Garsfontein personeel bied aan Poloniekolonie.

Wie het gesê onderwysers kan net skoolhou? Die Garsfontein-personeel is gereed om die penne vir 'n rukkie opsy te skuif en julle te vermaak met hul eie weergawe van die Poloniekolonie. Verwag baie lag, 'n tikkie chaos en tonne Garsie-Gees!
Get Tickets