This event is over.
AIA-FEES
Die AIA-Fees gaan groot met ’n onvergeetlike buite lug vertoning – bring jou eie kampstoel en koelhouer, en maak gereed vir ’n aand vol pret en samesyn! Daar wag ook ’n verskeidenheid stalletjies asook Mallemeule vir ekstra opwinding. Moenie dit misloop nie !
Kunstenaars:
Kunstenaars:
- Jo Black
- Die Piesangskille