Bakies Kuier met Eloff

Doors open at 4:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Laerskool Bakenkop
Visit Website

Die Bakies bring vir julle ’n onvergeetlike familie-kuier saam met Eloff! Kom geniet ’n aand vol lekker musiek, kuier, lag en saam-sing op al jou gunsteling treffers soos Witblits, Neem My op Vlerke en Johnnie Blou. Bring jou familie, vriende en kampstoele saam en kom maak herinneringe onder die sterre.

Dis meer as net ’n vertoning — dis ’n egte Bakies-kuier vol goeie vibes, lekker mense en musiek wat jou voete laat jeuk!

Hou ons blad dop vir datum- en kaartjie-inligting… hierdie een wil jy nie misloop nie!

Price Deadlines

Donderdag, 25 Junie 2026 | Hekke open 16:00nm | Vertoning Begin 19:00nm

Algemene Toegang
R200.00
Get Tickets