Punt in die Wind Kunste-Week | Willem Botha
Fees may apply
Punt in die Wind Kunste is terug in Desember 2026!
Mosselbaai-vakansiegangers en locals, is julle reg?Boek vroeg en spaar 10%!
Geldig vanaf 1 Julie tot 31 Julie 2026.
- 19 Des 20:00 - Meerkat Petra
- 20 Des 20:00 - Steve Hofmeyr
- 21 Des 10:00 - Marion Holm
- 21 Des 15:00 - Ouma & die Ou Koeie met Margit
- 21 Des 20:00 - Mel die Storie Verteller
- 22 Des 10:00 - Liewe Heksie (Kindervertoning)
- 22 Des 15:00 - Die Kampeerders met Wynand
- 22 Des 20:00 - Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar met Tillie / Mathilda
- 23 Des 11:00 - Willem Botha
- 23 Des 20:00 - Bobby van Jaarsveld
- 24 Des 10:00 - Hannes van Wyk - Sielskos Dames Oggend
- 24 Des 13:00 - Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go!
- 26 Des 13:00 - Jak de Priester & Cindy Swanepoel
- 26 Des 20:00 - Klipwerf vir 'n langarm dans
Price Deadlines
Woensdag 23 Desember 2026 | Begin 11:00vm
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Kaartjiepryse is Per Persoon
Koop jou kaartjies tussen 1 Julie en 30 Julie 2026 en geniet 10% afslag op jou bespreking vir Punt in die Wind Kunste-Week.
Hierdie aanbod is slegs vir 'n beperkte tyd beskikbaar. Moenie dit misloop nie!
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5, 1 of 3 stoele by ‘n 10 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar ander persoon(e) by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie..
Woensdag | Gereserveerde Tafel Sitplekke
R550.00
Woensdag | VIP Tafel Sitplekke
R850.00
Woensdag | VVIP
R1,499.00
Donasie
Donasie
R0.00