Punt in die Wind Kunste-Week | Steve Hofmeyr
Fees may apply
Punt in die Wind Kunste is terug in Desember 2026!
Mosselbaai-vakansiegangers en locals, is julle reg?Boek vroeg en spaar 10%!
Geldig vanaf 1 Julie tot 31 Julie 2026.
- 19 Des 20:00 - Meerkat Petra
- 20 Des 20:00 - Steve Hofmeyr
- 21 Des 10:00 - Marion Holm
- 21 Des 15:00 - Ouma & die Ou Koeie met Margit
- 21 Des 20:00 - Mel die Storie Verteller
- 22 Des 10:00 - Liewe Heksie (Kindervertoning)
- 22 Des 15:00 - Die Kampeerders met Wynand
- 22 Des 20:00 - Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar met Tillie / Mathilda
- 23 Des 11:00 - Willem Botha
- 23 Des 20:00 - Bobby van Jaarsveld
- 24 Des 10:00 - Hannes van Wyk - Sielskos Dames Oggend
- 24 Des 13:00 - Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go!
- 26 Des 13:00 - Jak de Priester & Cindy Swanepoel
- 26 Des 20:00 - Klipwerf vir 'n langarm dans
Price Deadlines
Sondag, 20 Desember 2026 | Begin 20:00nm
* Kaartjiepryse is Per Persoon
Koop jou kaartjies tussen 1 Julie en 30 Julie 2026 en geniet 10% afslag op jou bespreking vir Punt in die Wind Kunste-Week.
Hierdie aanbod is slegs vir 'n beperkte tyd beskikbaar. Moenie dit misloop nie!
Sondag | Gereserveerde Toegang
R250.00
Sondag | VIP Gereserveerde Toegang (Ry1 en Ry2)
R350.00
Sondag | VVIP
R1,499.00
Donasie
Donasie
R0.00