Steve Hofmeyr & Vriende
STEVE HOFMEYR & VRIENDE KOM MORELETA TOE
Steve Hofmeyr se musiek soos jy dit nog nooit gehoor het nie. ’n Verhoog vol van Afrikaans se bekendste stemme.
Op 6 Februarie 2027 gaan Moreleta alles behalwe stil wees wanneer Steve Hofmeyr en van sy goeie vriende die Moreleta Ouditorium in Pretoria oorneem.
Kurt Darren, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Demi Lee Moore, Nádine, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en vele meer sluit dié besondere aand by Steve aan om sy liedjies saam met hom te sing.
Breek die Stilte is ’n viering van Steve se musiek - sy groot treffers, die liedjies wat gehore woord vir woord ken, en die musiek wat oor jare heen deel van mense se lewens geword het.
Dié keer word hierdie geliefde liedjies deur Steve, saam met die vriende wat die verhoog met hom deel, nuut beleef.
Een aand. Een musikale nalatenskap. Baie bekende stemme.
Kom breek die stilte saam met Steve & Vriende.

Price Deadlines
SATERDAG | 6 Februarie 2027
19h00 - 21h00 (Deure open 17h00)
Grondvlak Voor (Ry A-E)
R700.00
Grondvlak Voor (Ry F-T)
R670.00
Grondvlak Agter (Ry A-C)
R630.00
Grondvlak Agter (Ry D-S)
R460.00
Balkon 1
R495.00
Kant Areas
R420.00
Balkon 2
R350.00