Online ticket sales closed.
Skinder Saam (Ladies Night) | Centurion
Doors open at 6:30 pm
Van die begin van die show bepaal JY die gehoor, die rigting waarin die gesprek gaan.
Deur middel van 'n app op jou foon, neem almal in die gehoor deel en gee regstreeks terugvoer, rigting en opinies oor die skinder onderwerpe.
Kom beleef n show soos wat jy nog nooit van te vore beleef het nie! En stap weg met n persoonlike antwoord op jou unieke situasie.
Geen Onder 18's