Val Boeredag 2026

Doors open at 8:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Waterval Boerevereniging
Visit Website

Die grootste volbloed landboudemonstrasie dag in Suid-Afrika.

Val Boeredag is ’n gewilde jaarlikse landboufees vir die hele gesin. Geniet opwindende demonstrasies van plaasmasjinerie, ’n verskeidenheid uitstallers, lekker eetgoed en ’n vriendelike plattelandse atmosfeer – iets vir oud en jonk

Vermaak dié jaar by Val:

4tXLdhT


OhVRbKY

Price Deadlines

Woensdag 01 Julie 2026 | Hekke open 8:00vm

Algemene toegangskaartjies
R140.00

Woensdag 01 Julie 2026 | Kinderkaartjies | Hekke open 08:00vm

Algemene toegangskaartjies | Kinders
R60.00
Get Tickets